Chenelle & Tiaan
03 September 2026Klik op die seël om te open
Chenelle & Tiaan
September 2026
| Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | So |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | 2 |
3
|
4 | 5 | 6 | |
| 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
| 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
| 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
| 28 | 29 | 30 |
Ons Troudag
& Familie Foto's
& Toesprake
Tiaan & Chenelle se
Sonsondergang Foto's
Fyner Detail
Seremonie
Gaste arriveer vanaf 14:30.
Kerkseremonie begin stiptelik om 15:00.
Kleredrag
Mans: Swart broeke met wit hemde.
Vrouens: Blomme- of tuin-geïnspireerde rokke.
RSVP Datum
Liewe familie en vriende, ons sal dit waardeer indien julle asseblief voor of op die datum hieronder RSVP.
Indien ons geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanneem dat julle ongelukkig nie die geleentheid kan bywoon nie.
BEVESTIG ASB TEEN 15 AUGUSTUS 2026
Geskenk Wens
Julle teenwoordigheid op ons troudag is vir ons die grootste geskenk. Indien julle ons graag met iets wil bederf, sal 'n geldelike bydrae vir ons nuwe hoofstuk opreg waardeer word.
RSVP HIER
Hoop ons sien jou daar!
RSVP
Ons sien daarna uit om hierdie besondere dag saam met julle te vier.